MS Olivier, "Rekenaarvirusse: 'n Suid-Afrikaanse Perspektief", Tegniese Verslag PKOMP 90/1, WNNR, Januarie 1990
Rekenaarvirusse is die nuutste bedreiging op die gebied van rekenaarsekerheid. Dit verskil van tradisionele bedreigings omdat veel meer gebruikers blootgestel is, asook die publisiteit wat dit in die media geniet.
Hierdie verslag beskryf rekenaarvirusse, die klassifikasie van virusse en kyk na die effekte van virusse. Enkele gevallestudies word bespreek. Voorkoming van virusaanvalle asook optrede in geval van 'n aanval word gedek.
Computer viruses are the latest threat on the terrain of computer security. It differs from traditional threats since many more users are exposed, as well as the attention it receives from the media.
This report describes computer viruses, the classification of viruses and considers the effects of viruses. A few case studies are discussed. Prevention of virus attacks, as well as action in case of an attack are also covered.
Rekenaarvirusse
@TECHREPORT(virsa,
AUTHOR={Martin S Olivier},
TITLE={Rekenaarvirusse: 'n {S}uid-{A}frikaanse Perspektief},
TYPE={Tegniese Verslag},
NUMBER={PKOMP 90/1},
INSTITUTION={WNNR},
ADDRESS={Pretoria, Suid-Afrika},
MONTH={Januarie},
YEAR={1990} )
Die volledige teks kan vanaf http://mo.co.za/open/virsa.pdf (PDF, 31K) (©WNNR) afgelaai word.
["Publications"]
["Home"]
Bladsy onderhou deur
Martin Olivier
Last update: 5 Februarie 2002